Dié werklikheidsreeks bestaan uit 10 deelnemers wat hul kreatiwiteit moet inspan om dit uit te spook met verf, kwasse, klei, mosaïek, papier en enige kreatiewe voorwerp waaraan jy kan dink!
S3 | E13
06 Oktober 13:30
'S3/E13'. Wie gaan wegstap met die gesogte titel van Kunsvlyt Meester? Daar is baie aksie, benoude oomblikke, inspireren...