Logo
Koppestamp_Seisoen_1_Slimbillboard
web uni tv guide

Koppestamp

144RealiteitPG

Waar is die rugbybal op die "grid"?

Vat 'n raaiskoot en jy kan 'n Freddy Hirsch geskenkpak wen met al Oom Freddy se Legacy produkte, insluitend messe en meer!

kykNET_Koppestamp_Week_13_competition_hide_960x640

Wen met kykNET, Koppestamp en Freddy Hirsch!

Kykers vind ‘n aksie-belaaide foto vanuit ‘n rugbywedstryd waar die rugbybal digitaal verwyder is. Die taak is om te identifiseer in watter blokkie die bal is! (bv. B3, A2, C4)

Klik op 'n merkblokkie hieronder en maak jou keuse. 

 

As jy reg raai staan jy die kans om 'n Oom Freddy's Legacy geskenkpak te wen