Caroline, die geliefde “snoepietannie” van Affies en haar dogter Anél, ’n snoepie-ster by Laerskool Tygerpoort, bring generasies se resepte en baie liefde na die kombuis. 🍔🍭
#KokkedoorSonSee, vanaf Donderdag 20 November net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.