Vakansiekos, seekos en feeskos! Hier is die onderhoud met Hannes van Wyk oor #KokkedoorSonSee, en hoe 'n span kan inskryf. Ontmoet ook die nuwe beoordeelaars, Herman Lensing en Yolani Abrahams.
Vir meer inligting en die inskrywingsvorm, gaan na kykNET.tv.