Logo
Knapsekêrels show page bill
web uni tv guide

Knapsekêrels

144Drama13VL
Knapsekêrels About Poster

Oor die program

Knapsekêrels handel oor vier huisgesinne (die Bekkers, Zimmermans, Davidse en Fortuins) wat mekaar noodgedwonge beter leer ken wanneer ’n lid van elke gesin betrokke raak by ’n jaagtog om oorlewing en ’n bestaansreg in die Johannesburg van vandag.

S1 | E13
08 April 13:00
'S1/E13 of 13'. Lynn probeer om Chilly se lewe te red. Zimmerman se motor by die Bekkers, is rede tot kommer. Die toekom...