Jukebox
146
Musiekprogram
PG13
Tuis
Video’s
Nuus
Aanbieder
Video’s
Video
Hollywood in my Huis: Joshua na die Reën - “Alles Gee”
Joshua na die Reën het sy nuwe liedjie, “Alles Gee”, vir die fliek Hollywood in my Huis geskryf. Kyk die musiekvideo hier.
Video
Jukebox: Opskopfees karaoke
Die kykNET-kykers het besluit om saam te karaoke op die maat van Kurt Darren se “Kaptein". Ken jy die woorde? Sing saam.
Video
Elvis Blue – “Die Hemel”
Die musiekvideo vir Elvis Blue se “Die Hemel” is onlangs uitgereik.
Video
Jukebox-skoletoer: Van Virginia tot in Riversdal
Die Jukebox-skoletoer, met Pieter Koen en Willem Botha, het van 20 Januarie tot 4 Februarie plaasgevind. Ons was daar om die aksie te volg.
Video
Musiekvideo: “Bok Toi Toi”
Len Muller, Hemelbesem en Bianca le Grange is net van die kunstenaars wat soos een man agter die Bokke staan. Kyk die musiekvideo vir “Bok Toi Toi” hier.
Video
Jannie du Toit: “Die eggo van jou oë”
Die musiekvideo vir Jannie du Toit se liedjie “Die eggo van jou oë” is eksklusief op Jukebox gedeel. Kyk hier na die video.
Video
Leah: Die Sneeukoningin 2
Die musiekvideo vir “Die Sneeukoningin 2” deur Leah is vandeesweek eksklusief tydens ’n episode van Jukebox bekendgestel. Kyk dit weer hier.
Video
’n Dag in die lewe van Pieter Koen
Ons het ’n dag saam met Pieter Koen spandeer en hom agter die skerms van nader leer ken.
Video
Jukebox: Pieter Koen
Jukebox-aanbieder Pieter Koen vier vandag sy verjaardag! Kyk hier na ’n paar bekendes se verjaardagwense aan hom.
Video
Jukebox: Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld het by ons in die ateljee gekuier.
Video
Lusmaker: Joshua na die Reën – Vir Altyd
Joshua na die Reën se musiekvideo vir “Vir Altyd”, die gelyknamige fliek se temalied, word eksklusief op Saterdag 12 Desember op Jukebox bekendgestel.
Video
Jukebox: Louis Loock (deel 2)
Video
Rymstoff: Hartvlinders
Die groep Rymstoff se musiekvideo vir hul liedjie “Hartvlinders” is eksklusief tydens ’n uitsending van Jukebox bekendgestel. Kyk dit nou hier.
Video
Jukebox: Klipwerf-orkes
Die Klipwerf-orkes deel opwindende nuus oor hul nuwe album en musiekvideo met Jukebox-kykers.
Video
Jukebox: Dewald Wasserfal (deel 2)
Dewald Wasserfal kom kuier in die ateljee.
Video
MWAH – Nuwe begin
Die groep MWAH het hul musiekvideo vir die liedjie “Nuwe begin” eksklusief op Jukebox gedeel. Kyk dit hier.
Wys nog
16 van 23