Verkiesing 2024: Vyf redes hoekom jy 'In gesprek' moet kyk’n Allemintige 52 politieke partye op die nasionale stembrief. Die meeste kiesers ooit wat geregistreer is – 27,7 miljoen. Drie stembriewe en die groot vraag: Hoe gaan Suid-Afrika lyk ná die land se sewende demokratiese verkiesing op 29 Mei?