Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

DA verkiesingsmanifes en die “wit kieser” se keusesDEEL 2 - Verslag in Gesprek

Video
28 Februarie

Die DA se verkiesingsmanifes en die “wit kieser” se keuses DEEL 2 - Verslag in Gesprek | 27 FEB 2019 | kykNET Paneelgesprek oor die DA se verkiesingsmanifes, asook die stemkeuses van die “wit kieser” as minderheidsgroep. HIER WAS ’N EKSTRA SPASIE Gareth van Onselen, die navorsingshoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge, Carien du Plessis, politieke joernalis, en Roland Henwood, politieke ontleder van die Universiteit van Pretoria neem aan dié gesprek deel. The DA’s election manifesto and the voting choices of the “white voter” PART 2| Kn Verslag IN GESPREK | 27 FEB 2019 | kykNET Panel discussion about the DA’s manifesto, as well as the voting choices facing “white voters” as minority group. Gareth van Onselen, the research head at the Institute of Race Relations, Carien du Plessis, political journalist, and Roland Henwood, political analyst from the University of Pretoria partake in this discussion.