Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

Francois van Coke se eerste marathon – Spreekkamer

Video
20 September

Francois van Coke se eerste marathon – Spreekkamer | 19 September 2022 | kykNET Fokofpolisiekar-rocker Francois van Coke draf al vir 9 jaar, maar het meer onlangs begin oefen om aan die Kaapstad Marathon deel te neem. Hy vertel ons van die impak wat draf op sy gesondheid en gemoed het, en wat sy persoonlike doelwit vir die marathon is. Francois van Coke's first marathon – Spreekkamer | 19 September 2022 | kykNET Fokofpolisiekar-rocker Francois van Coke has been running for 9 years, but more recently he started training for the Cape Town Marathon. He tells us about the impact running has had on his health and mental health, and shares his personal goal for the marathon.