Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

Politieke aspekte van die COVID 19 krisis

Video
26 Maart

Politieke aspekte van die COVID-19-krisis | KN VERSLAG IN GESPREK | 25 MAR 2020 | kykNET Paneelgesprek met Tim du Plessis, hoof van aktualiteit by kykNET, en dr. Piet Croucamp, politieke ontleder verbonde aan die NWU, oor die politieke aspekte van die huidige krisis, veral die vermeerdering van staatsmag, asook hoe die politieke dinamika in die land verander het en wat dit vir die toekoms voorspel. Political aspects of the COVID-19 crisis | KN VERSLAG IN GESPREK | 25 MAR 2020 | kykNET Panel discussion with Tim du Plessis, head of current affairs at kykNET, and Dr Piet Croucamp, political analyst from the NWU, about the political aspects of the current crisis, especially the increase is state power, as well as how the political dynamics in the country has changed and what it could mean for the future.
Jy sal ook hiervan hou