Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

KN Verslag in gesprek: Paneelgesprek - Phillip de Wet & Liezel de Lange

Video
22 Junie

Paneelgesprek oor die politieke interpretasies van die OB se Absa-verslag en ander stellings wat sy onlangs gemaak het, met Liezl de Lange, joernalis, en Phillip de Wet, adjunkredakteur van die Mail & Guardian. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!