In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Nuus
Video
Foto
Nog Programme
Fotos
Amazink – In die sop
Dié week het Bertus aangeklop by Amazink net buite Stellenbosch om dié restaurant ’n nuwe voorkoms te gee.
Fotos
Vis en Tjips? – In die sop
In Struisbaai se hawe staan ’n gehawende karavaantjie wat al vir meer as ’n dekade vis en tjips verkoop. Bertus en die span het gaan help om dié klein restaurant op te knap.
Fotos
Die nuwe Old Gaol – In die sop
Die week het Bertus en Misi vir Wynand se restaurant, Old Gaol in Swellendam, ’n nuwe badjie gegee.
Fotos
’n Nuwe ‘Zest’ vir die lewe – In die sop
Welkom by die nuut-oorgemaakte Café Zest in Gordonsbaai, waar Bertus en sy span vir Hermien en Ruben van Berge gehelp het om hullle 10 jaar-oue restaurant op te kikker.
Fotos
Frida’s word Green Gables – In die sop
Bertus en Misi het vandeesweek Frida’s in McGregor besoek en vir dit ’n nuwe baadjie gegee én ’n nuwe naam: Welkom by Green Gables!
Fotos
Die nuwe Mimosa Lodge – In die sop
Welkom by die nuwe Mimosa Lodge! Wat dink jy van die veranderinge wat sjef Bertus Basson aan sjef Bernhard en Fida se restaurant aangebring het?
Fotos
Nuwe lewe vir The Cabin – In die sop
Dié week het Bertus en Misi Reynel en Thea se familiebesigheid ’n nuwe voorkoms gegee.
Fotos
Welkom by die nuwe DNA Café – In die sop
’n Nuwe baadjie vir DNA Café! Welkom! Nou is dit groter en beter!
Fotos
'n 'Moerse' verskil!
Die verskil ndat Bertus Basson en sy span kenners ingevaar het by die 'Moerse Padstal' in Napier, was ongelooflik gewees!
Fotos
Hook, Line & Sinker – In Die Sop
Dié transformasie was dalk nie groot nie, maar tog baie belangrik!
Fotos
Die Herehuis – In die sop
Die transformasie wat by Die Herehuis in Malmesbury plaasgevind het, sal verseker dat dié instelling nog vir jare saam met ons gaan wees!
Fotos
Bistrot Louis – In die sop
Bertus en sy span bevind hulself in Welgemoed, in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die buurt is vol toonaangewende tannies. Kan dié rustige Bistro by Sjef Basson se tempo byhou?
Fotos
Marsanne’s – In Die Sop
Bertus en sy span het hierdie spasie baie persoonlikheid gegee!
Fotos
Cup of cake – In die sop
Dié transformasie laat ons dink aan 'Alice in Wonderland'!
Fotos
Made in Stanford – In die sop
Bertus en die span maak 'n draai in Stanford, die historiese hart van die Overberg, om dié gemeenskapsprojek met 'n identiteitskrisis te help.
Fotos
Jaart – In Die Sop
Bertus en sy span het dié restaurant ‘jonger’ laat voel en die uniekheid van die spasie beklemtoon.
Fotos
Reader's grill – In die sop
Bertus Basson en sy span kundiges het vir dié ikoniese restaurant in Tulbagh 'n nuwe baadjie aangetrek.
Fotos
Evita se Perron – In die sop
Bertus en sy span het die legendariese 'Evita se Perron' in Darling besoek om 'Kossie Sikelela', die fynproewer-restaurant, te omskep.
Fotos
Tin Roof Taverna – In Die Sop
Bertus en sy span het Jacques en Sam se restaurant transformeer, maar steeds die karakter van dié unieke eetplek behou!