In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Nuus
Video
Foto
10 Weke, 10 Restaurante – In die sop
Video
20 Julie
Sjef en restaurant eienaar, Bertus Basson, en sy span het oor 10 weke, 10 restaurante 'n nuwe asem gegee. Kom kyk hoe gaan dit na die kameras weg is...
Teken in en KYK
Up Next
‘Hoe dit gaan’ – In Die Sop
14 Julie
‘Die taal van kos’ – In Die Sop
14 Julie
‘Nuwe idees’ – In Die Sop
14 Julie
Hook, Line, Sinker & Success – In Die Sop
14 Julie
‘n Nuwe toekoms – In die Sop
07 Julie
Ontbeende tongvis – In die Sop
07 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Die restaurante in Bokkomlaan – In die sop
Francois en Elron Haughton van Kleinvlei Bistro & Wine Stoep en Albert Cornelissen van Columbine Roasting Co. in Bokkomlaan in Velddrif was oorstelp van vreugde oor die transformasie aan hulle eetplekke.
Nuus
Bertus help restaurante weer uit die sop – In die sop
"In die sop: Restaurant-evolusie" word Woensdagaande vanaf 6 Maart 2024 om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
Fotos
Joon Restaurant – In die sop
Lindsay en June Homan was heerlik verras deur die "In die sop"-span se werk aan hulle restaurant in Muizenberg.
Video
Emosies oorweldigend – In die sop
Henno Smit, eienaar Café Lemur in Klapmuts, is mal oor die transformasie van sy restaurant.