In Hokaai, My Meisie! gaan kykers die pragtige Shari Kennedy, aanbieder van die program, se soektog na avontuurlustige, kulturele en wonderlike Suid-Afrikaanse stories volg. Met besondere bravade en ’n tikkie glans!
Volgende op
S2 | E4
28 Januarie 19:30
'S2/E4 of 13'. Shari vat die pad Hermanus toe agter op 'n groot ysterperd. Sy vind uit hoekom die groot wit haaie verdwy...