Hokaai, My Meisie!
144
Reisprogram
PG13 L
Welkom
Foto's
Video's
Lekker by Lambertsbaai – Hokaai, my meisie
Video
29 Mei
Ons volgende vakansie gaan beslis by Lambertsbaai wees!
Teken in en KYK
Up Next
Singende sakeman – Hokaai, my meisie!
05 Junie
Bromponies en biere – Hokaai, my meisie!
12 Junie
Welkom, welkom – Hokaai, my meisie!
19 Junie
Onvergeetlike Suid-Afrika - Hokaai, my meisie!
26 Junie
Shari Kennedy - Bravo!
12 April
Suid-Kus vissie – Hokaai, my meisie!
24 April
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Weskus – Hokaai, my meisie!
Die Weskus is vol pret. Shari skoffel mossels in Yzerfontein, ry branderplank in Elandsbaai en leer meer oor visvang en hoe die Abalobi visvang toep mense se lewens verander in Lambertsbaai.
Fotos
Tuinroete – Hokaai, my meisie!
Shari vind uit hoekom die Tuinroete avontuurliefhebbers se gunsteling bestemming is. Sy leer ook oor die geskiedenis van die Tsitsikamma woud en vind dat Stormsrivier 'n lekker plek is.
Fotos
Agter die skerms – Hokaai, my meisie!
Ons loer agter die skerms van Hokaai, My Meisie! en die kamera span gesels oor die hoogtepunte, uitdagings, interessante mense, plekke en avonture wat in die seisoen plaasgevind het.
Video
‘Bring it on’ – Op my eish!
Francois Jacobs is op soek na vrou met ‘n vonk, maar hy het ook so tussendeur dié lekker onderhoud ‘n paar lekker interessante feite oor homself verklap…