Die Weskus is vol pret. Shari skoffel mossels in Yzerfontein, ry branderplank in Elandsbaai en leer meer oor visvang en hoe die Abalobi visvang toep mense se lewens verander in Lambertsbaai.
Weskus – Hokaai, my meisie!