Logo
Showpages Hokaai My Meisie 2Homepage Billboard 1600x800
web uni tv guide

Hokaai, My Meisie!

144ReisprogramPG13 L

seisoen

1

Showpages Hokaai My Meisie 2Poster 320x480

Oor die program

In Hokaai, My Meisie! gaan kykers die pragtige Shari Kennedy, aanbieder van die program, se soektog na avontuurlustige, kulturele en wonderlike Suid-Afrikaanse stories volg. Met besondere bravade en ’n tikkie glans!

Volgende op

S1 | E13
26 Junie 18:30
'S1/E13'. Ons loer agter die skerms van Hokaai, My Meisie! en die kamera span gesels oor die hoogtepunte, uitdagings, in...

Nog Programme