Valentynsdag by Pronk Primêr#PronkPrimêr vier vanaand Valentynsdag en Ada is die gelukkige een om 'n Valentynskaartjie van 'n bewonderaar te ontvang...
Moenie vanaand om 20:00 misloop nie, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#PronkieTrots