Suidooster waai Theodore terug Kaap toeDit was vir Theodore Jantjies meer as een tuiskoms toe hy, sy vrou en hulle seun teruggetrek het Kaap toe. Nie net is hulle naby familie nie, maar Theodore is met ope arms verwelkom deur die Kaap se eie geliefde Suidoooster.