Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL
JP Greyling

JP Greyling

Vertolk deur Hendrik Nieuwoudt. 

JP is Henk se seun en is oortuig dat hy ’n YouTube-ster gaan word. Hy kom Stellenbosch toe om drama te studeer ná sy ma hom uit die huis geskop het as gevolg van die videos wat hy van haar gemaak het. Hy en Henk het nie ’n goeie verhouding nie en hy hoop dat hulle mekaar beter sal leer ken.