Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL
Alwyn Broeksma

Alwyn Broeksma

Vertolk deur Sean-Marco Vorster.

Alwyn is die voormalige hoofsanger van die rockgroep Ysterhout. Hy gee deesdae kitaarles en is ’n tuisbly-pa terwyl Jana werk. Hy is versot op klein Emmy. Sy lewe word omver gegooi wanneer Jana Stellenbosch toe trek en hy besluit hy en Emmy moet agter haar aan trek. Dit werk egter nie uit soos hy gehoop het nie en hy moet nou sy eie lewe in oënskou neem en besluit wie hy werklik is.