As die son "xhieng" sê – Elders: TuinroeteIn vanaand se episode van Elders: Tuinroete het Erns Grundling en die TV-aanbieder en radio-persoonlikheid Lyntjie Jaars gestap van die dorpie Noll tot by die plaas Meulrivier. En toe die son "xhieng" sê het Lyntjie haar hoed vir 'n kappie verruil.