Logo
Ekstra Medium 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Ekstra Medium

144Drama13 L
Slappies

Slappies

Slappies is 'n enigma met 'n raaiselagtige verlede en 'n ewe raaiselagtige toekoms. Hy's duidelik baie intelligent en musikaal en bonop verslind hy boeke, maar terselfdetyd vermy hy enige verantwoordelikheid soos die pes en wil dit voorkom asof hy in sy (of iemand) se kar woon. In antieke Griekeland sou hy 'n filosoof gewees het, maar Suid-Afrika in 2020 is ongelukkig baie ver van antieke Griekeland af.