Logo
Ekstra Medium 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Ekstra Medium

144Drama13 L
Ivan

Ivan

Ivan is Kevin en Sophia se aangenome seun. Sy intelligensie word slegs oorskrei deur sy liefde vir moeilikheid maak. Hy's uitgesproke, nuuskierig en haat dit om uitgesluit te voel wanneer volwassenes praat. Hoewel hy sy suster baie lief het, maak hy dit nie altyd maklik vir haar nie. Hy's tans besig om deur 'n vreemde tyd te gaan en sukkel om vriende te maak, moontlik omdat hy bloot slimmer as almal anders is. En soos meeste kinders is die verskil tussen slim en skelm nie baie groot nie.