Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Geliefde boek en teaterstuk kry nuwe lewe as TV-reeks – Dinge van 'n kind

Video
23 Februarie

’n Nuwe dramareeks, Dinge van ’n kind, word vanaf Dinsdag 10 Mei 2022 om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Die reeks is gegrond op die gelyknamige boek uit die pen van die bekroonde skrywer Marita van der Vyver.