Logo
Boer soek 'n vrou
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

Ontmoet Boer Hendri – Boer soek ‘n vrou

Video
29 Oktober

Hendri sien uit daarna om vir die liefde van sy lewe kos te maak. Hy hoop dat sy lewensmaat gaan iemand wees wat die klein dinge in die lewe waardeer.