Logo
Die Ware Naarheid 1600x640 Showpage Billboard
web uni tv guide

Die Ware Naarheid Met Schalk...

144Geselsprogram13 L
Die Ware Naarheid Poster

Oor die program

Die Ware Naarheid is ’n satiriese nuusprogram aangebied deur die komediant Schalk Bezuidenhout. Schalk bring met behulp van sy korrespondente, Erns Grundling en Bibi Slippers, vir kykers tong-in-die-kies berigte oor aktuele sake.

S3 | E13
28 September 20:30
'Die Ware Naarheid Met Schalk Bezuidenhout. S3/E13'. Die Ware Naarheid is 'n satiriese nuusprogram aangebied deur die ko...

Nog vermaak