Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

#RHOPTA_Talana

Talana Kuhn

Talana is ‘n 27-jarige besigheidsvrou wat die eienaar is van Earth DK en Millennial Marketing. Sy is ook die mamma van ‘n driejarige en is tans swanger met haar en haar ouditeur man, Walter, se tweede kind. Talana het tussendeur sommer ook ‘n selfhelp-joernaal geskryf wat binnekort gepubliseer word. Sy kan nie mense hanteer wat dink hulle is beter as sy nie – sy het deur die vuur geloop om te kom waar sy vandag is.

Marie Bosman
Kiki La Coco
Talana Kuhn