web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Ezalle

Ezalle Janse van Rensburg

Ontmoet vir Ezalle Janse van Rensburg ’n 34-jarige bloemis en eienaar van Myrtle Flower Design van Centurion, Gauteng. 

“Georganiseerde chaos! Ek hou van blomme wat anders is. My styl het altyd iets in wat mens twee keer sal laat kyk!”

Esmé Viljoen - Die groenste vingers - Seisoen 2
Gerrit van Niekerk - Die groenste vingers - Seisoen 2
Ezalle Janse van Rensburg van Die groenste vingers - Seisoen 2