Logo
kN Digital Banners Die Boekklub 2Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Die Boekklub

144Drama13 VL
Nicole F 2

Julia

Vertolk deur Nicole Fortuin.
Julia is die nuwe distrikgeneesheer in Merweville. Sy is Sofia se susterskind en neem haar werk baie ernstig op. Sy help waar sy kan in die gemeenskap en is goeie vriende met Lourens. Sy het ‘n gewoonte om op die koppies te staan en sing vir die sagmoediges. Sy hou van haar lewe gestruktureerd en mooi uit beplan. Maar dit word alles deurmekaar gekrap as sy teësinnig haar hart verloor.