Logo
kN Digital Banners Die Boekklub 2Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Die Boekklub

144Drama13 VL
Nicole H 1

Hanli Oberholzer

Vertolk deur Nicole Holm.
Hanli is al amper 50 en trek swaar met ‘n 7-jarige dogter. Kind groot maak is nie maklik nie. Maar sy bak en brou en praat nog net so baie soos altyd. Die jare bring egter wysheid, vrede. Sy en Johan is op ‘n goeie plek. Haar dierbare Johan. Hulle is gelukkiger as ooit. Die droogte het hulle hard geslaan, maar hulle’s anderkant uit. Die lewe gaan aan. Dis tot haar pa onverwags opdaag en alles kom deurmekaar krap.