OUDERDOM: 24
KINDERS: Geen
KWALIFIKASIE: vier jaar plaasbestuurder & finansiëel
BOERDERY: Rooibostee, sitrus, skape
AREA: Clanwilliam, Wes-Kaap
HUISTAAL: Afrikaans
HUWELIKSTAAT: Ongetroud
ALBERT IS OPSOEK NA:
Sy moet selfstandig wees, mooi na haarself kan kyk, lojaal, `n lus vir die lewe toon siende dat ek `n baie avontuurlustige persoon is.
Sy moet `n netjiese persoon wees met `n sin vir humor.
LEWENSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Fietsry, fotografie, houtwerk, 4x4 & 'roadtrip'.
Ek is lief vir die buitelewe en om dit saam met vriende deur te bring.
Ek hou daarvan om saam my vriende te gaan fietsry, kamp en by die huis `n vuurtjie te maak.
LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Kommunikasie, respek en geduld is vir my die drie hoof einskappe wat `n goeie verhouding kan bou.
BESTE EIENSKAPPE:
SLEGSTE EIENSKAPPE:
IS JY ROMANTIES? WAT IS JOU IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK?
Ja, My ideale romantiese afspraak sal volg soos -
Ek hou daarvan om iemand te bederf met `n sonsondergang piekniek op die berg waar jy oor die horison kan kyk en wegraak in die stilte van die natuur met `n glasie vonkelwyn.