Logo
Binnelanders S13 Slim BB Updated November 2023
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13 L
Mooimaak Annie

Annie Delport

Ek is van Simonstad en werk as ’n toergids. Ek is versot op die buitelewe, en geniet dit ook om historiese plekke en kunsgalerye te besoek.

Ek hou daarvan om op te dress, maar ek voel soms moedeloos want dit voel asof ek net nie die veroudering kan keer nie.

 

Ek eet en leef gesond en is jonk van liggaam en gees. Ek is baie positief oor die lewe en glo aan “lig lewe”. Dit is net my gesig se plooie wat my onderkry.

Die Mooimaak-proses sal help dat my man lief bly vir my en dat die mense op my toere nie dink ek is te oud nie!