web uni tv guide
Slim bewonder
web uni tv guide

Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod

144NatuurPG13

Pikkewyne – Bewonder & Bewaar

Video11 September

Prikkelend wat Albert vir Bonné gesê het oor die industriële oorbevissing van ons oseane, “ons soek nie die hele koek nie, net ‘n stukkie vir die pikkewyne”.