Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod
144
Natuur
PG13
Welkom
Video
Kruger se olifante – Bewonder & Bewaar
Video
18 September
Bonné de Bod gesels met Professor Michele Miller oor olifante in die Kruger Nasionale Park. Professor Miller se pad is ’n onkonvensionele een, van haar grootword-jare in die hartland van Amerika se platteland, tot ’n veearts in Afrika.
Teken in en KYK
Up Next
Red die renosters – Bewonder & Bewaar
25 September
Ietermagog – Bewonder & Bewaar
02 Oktober
Skoenlappers – Bewonder & Bewaar
09 Oktober
Amptelike voorskou – Bewonder & Bewaar
23 Februarie
'n Ongewone, vinnige metode – Bewonder & Bewaar
24 Maart
'n Ode aan 'n buffel – Bewonder & Bewaar
31 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Grizzly-bere – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod bewonder haar aan die Grizzly 1063-beer – tog so ver, tog so naby!
Video
Sy werk as veeartsnykundige – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod gesels saam met professor Gerhard Steenkamp, die wêreld se voorste kaak- en gesigveearts, oor sy werk.
Video
Luiperd in die natuur vrygelaat – Bewonder & Bewaar
Bonné kyk toe soos 'n luiperd in die natuur hervestig word.
Video
SANParke se hoofvlieënier – Bewonder & Bewaar
Bonné gesels saam met SANParke hoofvlieënier David Simelane oor sy lewenslesse.