Daar's talle Suid-Afrikaners wat die land verlaat, maar ook baie wat terugkom. Skakel in vir die laaste episode van #BeloofdeLand vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.