Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160 Afgrond
2020 11 13 Penguin Afgrond 408

Julia Cilliers

Vertolk deur Jana Kruger.
Julia Cilliers (42) is 'n Kaapse sielkundige wat daarvoor streef om ander se sielkundige probleme bekwaam op te los. Sy kom simpatiek voor en help ander uitstekend met hulle sielkundige sake, maar in werklikheid is sy emosioneel afgesny van andere. Sy sukkel om haar skuldgevoel oor haar kind se dood te verwerk. Dit dwing haar om in 'n moeilike huwelik met Basson Brink, die hoof van Cilliers, Mouton en Molefe, a suksesvolle regsfirma in Kaapstad, te bly. Julia moet 'n onmoontlike besluit maak wanneer sy die waarheid oor Basson ontdek.