Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160 Afgrond
2020 11 13 Penguin Afgrond 327

Hannelie Fourie

Vertolk deur Marguerite van Eeden.
Hannelie Fourie (23), 'n regsekretaresse, besoek 'n bekende sielkundige vir berading omdat sy by die werk sexueel mishandel word. Hannelie se optrede en ’n tragedie dwing haar om die 'n moeilike keuse te maak wat haar uiteindelik sal bevry.