Logo

Voorskou: Faan se Trein

Nuus
16 Maart 2015
In die laat vyftiger jare, ‘n eenvoudige middeljarige man op ‘n klein Karoo dorpie het nooit die onskuld en eenvoud van ‘n jong kind verby ontwikkel.
f

In die laat vyftiger jare, ’n eenvoudige middeljarige man op ’n klein Karoo dorpie het nooit die onskuld en eenvoud van ’n jong kind verby ontwikkel. Wanneer sy pa sterf, los hy al sy besittings om verdeel te word tussen Faan en die kerk. Onmiddelik verskeur gierigheid die gemeenskap — todat liefde hulle weer tot hulle sinne bring. ’n Ikoniese verhaal wat jou laat glimlag terwyl jy ’n traan wegvee.

Met o.a Willie Esterhuizen, Deon Lotz, Marius Weyers, Nicola Hanekom, Anel Alexander, Cobus Rossouw, AJ van der Merwe. Regisseur Koos Roets. 2014.

Kyk die voorskou-video hier onder: