Van die pasmaats is meer geheimsinnig oor hul emosies en ander is gretig om te deel nét hoe hulle voel oor hulle boere.
#BoerNelis
#BoerWillem
#BoerJohan
#BoerTyson
#BoerPetre
Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer Soek 'n Vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.