Logo

'n Dag vol emosies – Boer soek 'n vrou

Nuus
10 Maart 2022
Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.
'n Dag vol emosies – Boer soek 'n vrou

Dit was tyd vir 'n bietjie alleen gesels op die plase en die dames en boere kon mekaar die dieper vrae vra en meer ernstig praat.
Op party plase het dit wedersydse gevoelens bevestig en op ander die afwesigheid daarvan.

Op Boer Johan se plaas het die drie die dag se emosies afgesluit met 'n heerlike egte Vrystaatse-sonsondergang en ligte gesprekke:

By Boer Nelis het die geselsies lig gebly met 'n neiging na liefde wat groei:

Boer Tyson en sy dames het vir die eerste keer die mooi van Bergville beleef dié week:

Boer Petré moes een van sy dames groet:

By Boer Willem was daar gemende gevoelens oor hoe die dag tot 'n einde gekom het:

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.