Die sangpaar TWEE, wat bestaan uit Maria Rademan en Herman Kleinhans, wil by jóú weet watter liedjie ’n gepaste musiekvideo sal maak.
Maria het ’n musiekloopbaan vroeg in haar lewe begin volg. Volgens haar was kore nog altyd haar passie, en haar liefde vir musiek word gekweek uit teater.
In matriek het Herman ’n groep met die naam van Slagyster begin. Daarna het hy aanhou skryf en ’n deurbraak gemaak na Afri-Visie, waar hy gekroon was as 2015 wenner.
Nou benodig dié twee kunstenaars jóú hulp. Kykers het die kans om te besluit watter musiekvideo volgende vrygestel sal word. TWEE laat kykers met twee opsies:
Opsie 1: Brandewyn – luister daarna hier onder:
Opsie twee: Kaggel – luister daarna hier onder:
TWEE het met ons gesels oor hulle liefde vir musiek – kyk die video hier. Om hul nuutste musiek video vir Piekniek vir Twee te sien, klik hier.
Om te stem, lewer jou kommentaar op ons sosiale media-blaaie, of volg TWEE op Twitter en Facebook.