Logo

Stem vir Villa Rosa in die Royal Soapie Awards

Nuus
24 Februarie 2015
Villa Rosa het deurgedring na die finale rondte van die twee Royal Soapie Awards in verskeie kategorieë! Vind uit hoe om te stem om te help dat die sepie wen.
Villa1128

Villa Rosa het deurgedring na die finale rondte van die twee Royal Soapie Awards in verskeie kategorieë! Die genomineerdes is:










Gewildste sepie:


Villa Rosa

Beste skurk:


André Lotter as Liam le Roux


Beste feeks:


Theresé Benadé as Astid Wentzel


Beste ondersteunende aktrise:


Dorette Potgieter as Wanda Viljoen



STEM!

As jy elke aand vasgenael voor die TV sit om te sien wat volgende gebeur in Villa Rosa, moet jy beslis stem om te help dat die sepie wen. Versprei ook die boodskap aan al jou vriende en familie wat ook aanhangers is van die sepie.

SMS om te stem:

Gewildste sepie: Villa Rosa (SMS 'H' na 49442)

Beste skurk: André Lotter as Liam le Roux  (SMS C-1 na 49441).

Beste feeks: Theresé Benadé as Astid Wentzel (SMS D-4 na 49441).

Beste ondersteunende aktrise: Dorette Potgieter as Wanda Viljoen (SMS F-1 na 49441).

*SMS'e kos R1.50 en jy mag net 10 keer van een selfoonnommer af SMS. 

*Stemlyne sluit 20 Maart.

Hier's 'n paar foto's van die aand: