Logo

Oppikoppi gaan see toe

Nuus
02 Augustus 2016
Dis binnekort weer tyd om reg te maak vir die groot trek na die Oppikoppi-musiekfees.
Oppi 2015 Chris Preyser 1

Foto: Chris Preyser


Dis binnekort weer tyd om reg te maak vir die groot trek na die Oppikoppi-musiekfees.

Vanjaar se tema is “For the lovely young taken to The Unsea”, en dié Northam-fees vind van 5 tot 7 Augustus plaas.

Die eerste musieknaweek het plaasgevind op die Oppikoppi-plaas in Mei 1994! In Augustus vier ons die 22ste hoofstuk van die fees soos ons dit ken en liefhet.

Oppikoppi het nou sewe verhoë, meer as 160 optredes en 20 000 besoekers! (Vertrou in die tunes, het hulle gesê. En dit het gewerk).

As jy nie reg is vir alles wat Mordor is, was en altyd sal wees nie, vind meer uit oor akkommodasie by die Kreef Hotel, Harambee Hotel en Klein Windhoek Hotel. Warm, vriendelik, boeretroos, ontbyt en iemand wat dalk regtig omgee oor jou stories. Oppikoppi was nog nooit so maklik nie.

34 oppikoppi 2016 poster


Vir meer inligting besoek www.oppikoppi.co.za.

Daar is meer as een manier om jouself te verloor, en daardeur jouself te vind, of ten minste ’n paar vriende te maak. Try hom!

As die wind waai gaan hy jou nie weg waai nie, maar terug waar jy behoort. Dis mos lekker by die Unsea.

Be good, or if you are not, be useful.

IndustWetrust

Kyk hier onder na foto’s van verlede jaar se Oppikoppi-fees:

34 oppi 2015 chris preyser 1

34 oppi 2015 chris preyser 2

34 oppi 2015 chris preyser 3

34 oppi 2015 chris preyser 4

34 oppi 2015 chris preyser 5

34 oppi 2015 chris preyser 6

34 oppi 2015 chris preyser 7

34 oppi 2015 chris preyser 9

34 oppi 2015 chris preyser 10

34 oppi 2015 chris preyser 11