Logo

On Tap en Isca: Hier is die wenner

Nuus
24 Julie 2015
Een gelukkige kyker het badkamer- en kombuisware ter waarde van R4700 gewen.
ISCA Final logo blue grey
Een gelukkige kyker het badkamer- en kombuisware ter waarde van R4700 gewen.

Die wenner sal die volgende ontvang:

1 x Isca Kastoria-badkamerkraan (“mixer”);
1 x Isca-kombuiskraan (“mixer”); en
1 x “versteekte” kraan.

Baie geluk, Susan Retief van Hermanus!

ON TAP is ’n toonaangewende handelaar in badkamer- en kombuisware en ander verwante produkte. Sedert sy nederige ontstaan in 1990 in Pietermaritzburg, het ON TAP gegroei tot een van die mees gerespekteerde name in Suid-Afrika. Daar is meer as 20 winkels landwyd, en dié handelaar bied ’n reeks eksklusiewe produkreekse. Gaan na www.ontap.co.za.

34 on tap logo 2014 1


ISCA is ’n vooraanstaande Suid-Afrikaanse vervaardiger van hoëgehalte koperkrane, mengers en bykomstighede vir alle huishoudelike en kommersiële toebehore. ISCA-vertoonlokale is geleë in Johannesburg, Kaapstad , Durban en Port Elizabeth. Dié vervaardiger het sy vinger stewig op die pols van die jongste tendense en lewer kwaliteitprodukte teen mededingende pryse. Besoek www.isca.co.za of kontak [email protected]

34 isca final logo blue grey
34 pic 2