Mode het hoog geloop by die Ballade vir 'n Enkeling premieré in Johannesburg. Die dames het al te graag hul rooitapyt-nommertjies gewys. Dié fliek is van 20 Maart in teaters te sien.
Nadine het haar rock chick voorkoms op die rooitapyt gewys.
Helene Lombard het sexy gelyk in swart en modieuse puntsandale.
Christia Visser, wat die rol van Lena Aucamp (Jnr) vertolk, het die asems weggeslaan in 'n koningsblou rok.
Donnalee Roberts het oudergewoonte beeldskoon gelyk in 'n ontwerpersrok.
*Kyk na nog foto's van die Ballade vir 'n Enkeling premieré
*Meer oor Ballade vir 'n Enkeling.