Logo

Matchless Candles: Hier is die wenner

Nuus
04 September 2015
Een gelukkige kyker het ’n Matchless Candles-geskenkpak ter waarde van R3 350 gewen, en hoef nooit weer in die donker te sit nie!
Matchless Candles
Een gelukkige kyker het ’n Matchless Candles-geskenkpak ter waarde van R3 350 gewen, en hoef nooit weer in die donker te sit nie!

Die wenner is:
Louis Cronje

 

34 matchless candles


Matchless Candles verskaf al sedert 2007 LED-kerse en ander soortgelyke produkte. Hul produkte is dekor-items, maar kan dien as beligting tydens enige geleentheid. Die reeks sluit in herlaaibare kerse, dié wat met batterye werk, kerse wat kan dryf en dié wat met ’n afstandbeheer werk. Besoek ons webwerf by www.matchlesscandles.co.za vir meer inligting.