Logo

kykNET-reekse op DStv Catch Up beskikbaar

Nuus
05 Julie 2015
Die volgende kykNET-reekse is in Julie op DStv Catch Up beskikbaar.
FB-Header-BLANK-V1
kykNET-kykers kan in Julie uitsien na ure se kykplesier. Die volgende reekse is in Julie op DStv se Catch Up-diens beskikbaar:

• Die Republiek Van Zoid Afrika (S2)
• Ja Braai Vir Erfenis (S5)
• Insig (S1)
• Winslyn (S1)
• Prontuit (S1)
• Flits (S1)
• Binnelanders (S5)
• Villa Rosa (S11)
• Kwêla (S17)
• Fiësta (S14)