Logo

kykNET & Kie-kompetisie: Hier is die wenners

Nuus
07 Augustus 2015
Drie gelukkige kykers het elkeen ’n beurs van R10 500 vir ’n aanlyn-kortkursus aan Get Smarter (goedgekeur deur die Universiteit van Kaapstad) gewen.
kyknet_kie_wen_julie_web

Drie gelukkige kykers het elkeen ’n beurs van R10 500 vir ’n aanlyn-kortkursus aan Get Smarter (goedgekeur deur die Universiteit van Kaapstad) gewen.

Om te wen, moes hulle SuperRugby op kykNET & Kie in Julie kyk en ’n eenvoudige vraag beantwoord.

Baie geluk, Rochelle Van Scalkwyk, Jolene Adams en Karin van Wyk!