Kyk die video hier onder:
Dis weer daai tyd van die jaar – skryf nóú in vir Kwêla Funnies & Feite en Geite. Maak seker jou video bereik ons voor 31 Augustus 2018.
Vir die bepalings en voorwaardes Kwêla Funnies en Feite en Geite 2018, kliek hier.
Laai ’n inskrywingsvorm hier af.
Vir die bepalings en voorwaardes van pryse, kliek hier.
Die wenner van Kwêla Funnies & Feite en Geite 2017 is op 10 Desember 2017 aangekondig – vind meer uit hier
Bly op hoogte deur die hutsmerk #Kwêla op Facebook, Twitter en Instagram te gebruik.